Therapy24-7 - Sielkundige dienste via Skype
Therapy24-7
Sielkundige dienste via Skype
WAAR OOKAL JY JOUSELF BEVIND . . . 
. . .HULP IS BYDERHAND
Maak gebruik van sielkundige dienste in jou moedertaal, enige plek in die wêreld
Behandeling vir: 


Spanning
Paniekaanvalle
Depressie

Ander dienste:  


Ontspanningskursus ( 6 sessies)
Konflikhanteringsvaardighede
Selfgeldendheidsvaardighede

Behandeling volg 'n persoonlike benadering, gebaseer op elke individu se spesifieke behoeftes.
Al wat jy nodig het is 'n rekenaar, foon of tablet, en Skype sagteware.​ Dienste beskikbaar op tye wat jou pas, maak nie saak watter tydsone jy in is nie.

Sekure betaling deur PayPal.

Om 'n afspraak te maak, of vir meer inligting, stuur 'n epos na: elmapsych@gmail.com

Ek is hier om te help!

Elma Coetzee 
Sielkundige
BA(PU vir CHO) Hons. MA (UP)
                       

 Geregistreer by Mediese Raad (HPCSA)

                      
Therapy24-7  ©